SuzelleDIY: Die Boek

SKU 00003
R280.00
In stock
1
Product Details

Doen-dit-self met ‘n humoristiese kykie. Suzelle gee wenke vir huishoudelike takies, jou kar, groener te leef, braaityd feestelik te maak, jou tyd in die kombuis tot die minimum te beperk en doen-sit-self sonder enige voorgevalle te doen. Haar vriendin, Marianne, maak ook haar verskyning en fokus op haar dierevriende. Suzelle is ook nie suinig nie en deel haar skoonheidswenke. Wonderlike resepte rond die prentjie af? Want almal kan.


Save this product for later

©2019 by SuzelleDIY. All rights reserved.